| Zuid-Afrika 365bet | , |
www.bet-online.es
|
|
| Tuis - Kontak Ons - Medewerker |
|
Bet365 365bet-Weddery, 365bet Casino, 365bet Poker, 365bet Games Wie is bet365?Bet365 – Een van die wêreld se voorste aanlyn dobbelgroepe met meer as 4 miljoen klante in 200 verskillende lande. Die groep het meer as 1000 mense in diens en is die VK se 7de grootste private maatskappy. Bet365 – ’n Naam wat jy kan vertrou Hulle is gelisensieer en word gereguleer vir sport- en finansiële aandele-weddery deur die VK se dobbelkommissie. Hulle casino-, spelle, poker- en bingobedrywighede word deur die regering van Gibraltar gelisensieer en gereguleer. Bet365 se eenbeursstelsel Benewens sport het hulle eersteklas casino-, spelle-, poker- en bingokamers op die internet. By bet365 bedryf hulle ’n eenvoudige eenbeursstelsel wat beteken jy het dieselfde gebruikersnaam, wagwoord en betalingsmetode om sonder beslommernis by al die bogenoemde te speel. Bet365 is een van die wêreld se leidende aanlyn dobbelgroepe wat sportweddery, beleggingsaandele, casino, poker, spelle en bingo bied. Hulle bied klante ’n yslike reeks wedderygeleenthede met alle sportsoorte wat gedek word soos sokker, perdewedrenne, tennis, krieket en basketbal. Wed op meer as 40 “In spel”-markte op alle premierliga, La Liga en Serie A-sokkerwedstryde; hulle 100% Euro sokker akkumulator-aanbod geld ook. Jy het ook toegang tot dieselfde enorme reeks markte en gebeurtenisse wat hulle aanbied, insluitende hulle fantastiese lewendige “in spel”-diens, deur Mobile by bet365. Om dié diens te gebruik, rig net jou iPhone of selfoon se webblaaier op mobile.bet365.com. Om ”in spel” nog opwindender te maak, bied hulle lewendige stroomvideo van meer as 8000 gebeurtenisse elke jaar direk na jou PC. Hoogtepunte sluit 5 wedstryde van Serie A elke week in, asook Meestertoernooi tennis. Bly op die hoogte van al die jongste sportwed-inligting soos dit gebeur met hulle toegewyde Betting News-webblad. Behalwe weergalose dekking van sportweddery, het hulle ’n uitgebreide reeks aanbiedinge. Een daarvan is hulle fantastiese Euro-sokkerbonus waar jy tot 100% op jou opbrengste kan verdien as jy akkumulators plaas op die Premierliga, Serie A, Primeraliga, Bundesliga 1 of die Kampioeneliga. Beste kanse gewaarborg is beskikbaar op elke perde- en hondewedren – elke dag. Wanneer jy jou weddenskap by hulle plaas, neem die prys op jou seleksie – en as die SP (beginprys) groter is, sal hulle jou teen die beter kanskoers uitbetaal. Hoe lyk dit – speel saam in hulle opwindende aanlyn casino waar hulle meer as 150 opwindende spelle het om van te kies, wat Blackjack en vele meer insluit. Speel Roulette of Baccarat met hulle lewendige uitdelers. Hulle pokerkamer is die grootste aanlyn netwerk in die wêreld. Speel teen duisende ander kontantspelspelers, of in van die grootste toernooie aanlyn. Hulle is gelisensieer en word gereguleer vir sport- en finansiële aandele-weddery deur die VK se dobbelkommissie. Hulle casino-, spelle, poker- en bingobedrywighede word deur die regering van Gibraltar gelisensieer en gereguleer. Sluit vandag aan: open dadelik jou bet365-rekening. Teken nou in! |
|
|
E-Pos: support-eng@customerservices365.com Telefoon: Tolvry: 08000 288 365 Tolvry: 0800 7810 365 Alternatiewelik, bel hulle by: 01782 684 757 Lewendige Gesels: Ja Adres: Human Resources Department, bet365, Hillside, Festival Way, Stoke-on-Trent, England, ST1 5SH. Faks: Tolvry: 08000 328 832 Alternatiewelik, faks aan hulle by: 01782 684 792 |
![]() 365bet: Die beste beroepswedderbonusse aanlyn. |
|
Vrywaring: Hierdie webtuiste is geskep om inligting omtrent die beste aanlyn beroepswedders aan internetgebruikers te verskaf. Geen waarborg word gegee vir die akkuraatheid van die inligting wat verskyn op hierdie webtuise nie, wat dus onakkuraathede of weglatings mag bevat, of verouderd mag wees. Hulle is nie op enige wyse verantwoordelik vir nuus wat op hierdie webtuiste verskyn nie, ook nie vir enige skade of besering betreffende die gepubliseerde inhoud (nuus, inligting, produkte en dienste) nie. |
| Copyright © 2010- ..::*www.bet-online.es*::.. All rights reserved (Alle regte voorbehou) |